Ons Doel & Missie
Ebenhaeser Gemeente se doel is om te evangeliseer volgens die opdrag in Matt28:19-20 “ Gaan dan heen en maak dissipels….” En om die boodskap van Bybelse heiligheid te verkondig sodat mense geestelike volwassenheid Christus – gelykvormig kan word.
Ons Missie
Bybelse Gemeente
Evangelisasie Gemeente
Heiligheids Gemeente